{"id":15693,"date":"2022-01-12T09:07:55","date_gmt":"2022-01-12T07:07:55","guid":{"rendered":"https:\/\/oaklaw85083.e.wpstage.net\/?p=15693"},"modified":"2026-07-17T10:32:39","modified_gmt":"2026-07-17T08:32:39","slug":"n-eenvoudige-ooreenkoms-is-beter-as-ingewikkelde-litigasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/n-eenvoudige-ooreenkoms-is-beter-as-ingewikkelde-litigasie\/","title":{"rendered":"&#039;n Eenvoudige ooreenkoms is beter as ingewikkelde litigasie"},"content":{"rendered":"<p>\u201cA lean compromise is better than a fat lawsuit\u201d \u2013 George Herbert<\/p>\n<p>\u2018n Groot meerderheid van kommersi\u00eble litigasie draai om die nakoming, oftewel nie-nakoming, van kontraktuele terme en voorwaardes. Soveel te meer is die oorsaak van duursame litigasie, onder andere gevalle waar ooreenkomste tussen kontrakspartye nie behoorlik verly is in \u2018n bindende skriftelike ooreenkoms nie, waar sodanige ooreenkoms swak of dubbelsinnig opgestel is of waar die partye die essensi\u00eble terme en voorwaardes mondeling ooreengekom het.<\/p>\n<p>Dit is gevolglik met genoegsame rede dat dit wys is om \u2018n ooreenkoms wat beklink is, spreekwoordelik neer te pen op skrif. Die onvermydelike realiteit is dikwels dat as gevolg van beperkte hulpbronne soos tyd of bekommernis oor die kostes verbonde aan die optrek van \u2018n ooreenkoms, partye weglaat om noukeurig te verseker dat hulle belange en regte beskerm word. Die vraag is gevolglik wat partye te doen staan wanneer daar \u2018n dispuut is rondom prestasie in terme van \u2018n mondelinge ooreenkoms of ooreenkomste wat nie in die tradisionele sin van die woord \u201copskrif\u201d geplaas is nie.<\/p>\n<h2><strong>Wanneer is \u2018n ooreenkoms bindend?<\/strong><\/h2>\n<ol>\n<li>Wanneer \u2018n aanbod of voorstel om te kontrakteer gemaak word, oftewel \u2018n wilsverklaring deur een party aan \u2018n ander party, wat prestasie aandui sowel as die bedinge op grond waarvan hy of sy die aanbod maak en die gevolglike aanname of aanvaarding deur die ander party, om in te stem tot die bedinge wat in die aanbod vervat word;<\/li>\n<li>Wilsooreenstemming en\/of konsensus tussen die partye met betrekking tot die bedoeling van die partye dat \u2018n ooreenkoms die gevolg van hulle handelinge sal wees;<\/li>\n<li>Die partye moet oor die nodige bevoegdheid beskik om te kontrakteer;<\/li>\n<li>Ooreenskomste moet geoorloof wees of andersyds nie teen die openbare beleid wees om afgedwing te word nie. Verder moet dit moontlik wees om die regte en verpligtinge in terme van die ooreenkoms te presteer.<\/li>\n<li>As \u2018n algemene re\u00ebl word geen formaliteite vir die totstandkoming van \u2018n geldige kontrak vereis nie, tensy statut\u00eare bepalings opskrifstelling van sekere ooreenkomste vereis (bv. Koopooreenkoms van roerende goed, testamente of \u2018n huweliksvoorwaardekontrak);<\/li>\n<\/ol>\n<h2><strong>Wat te maak met kontrakbreuk?<\/strong><\/h2>\n<p>Indien \u2018n party, deur \u2018n doen of late en sonder \u2018n wettige verskoning (die \u201c<strong>Skuldige Party<\/strong>\u201d) op enige wyse versuim om sy of haar kontraktuele verpligtinge teenoor die ander party (die \u201c<strong>Onskuldige Party<\/strong>\u201d) na te kom, pleeg hy of sy kontrakbreuk. Die Onskuldige Party het gevolglik die reg om sekere kontraktuele remedies af te dwing, onder andere:<\/p>\n<ol>\n<li>Remedies wat daarop gemik is om die kontrak te laat voortbestaan soos \u2018n eis vir spesifieke nakoming, waarkragtens die Onskuldige Party om \u2018n hofbevel aansoek doen wat die party in gebreke, dwing om sy of haar prestasie te lewer (bv. Betaling in terme van \u2018n koopooreenkoms) of \u2018n interdik, waarkragtens die Onskuldige Party by die hof om \u2018n bevel aansoek doen ter voorkoming van kontrakbreuk wat nog nie gebeur het nie, maar dreigend is (bv. \u2018n handelsbeperking af te dwing);<\/li>\n<li>Remedies wat op kansellering van \u2018n ooreenkoms gemik is met die gevolg dat die ooreenkoms summier be\u00ebindig word;<\/li>\n<li>Remedies wat gemik is op vergoeding van die Onskuldige Party se verlies of skade wat deur die kontrakbreuk veroorsaak is (bv. \u2018n eis vir verlies aan huurinkomste in die geval van versuim om \u2018n huurperseel te ontruim of \u2018n eis vir rente vir laat betaling).<\/li>\n<\/ol>\n<p>In menige ooreenkomste, hetsy mondeling en\/of skriftelik, swyg die ooreenkoms dikwels oor \u00a0spesifieke terme met betrekking tot die tydperk of aard van prestasie. In so geval is dit van kardinale belang dat die Onskuldige Party, die Skuldige Party op terme plaas om binne \u2018n redelike tyd (redelike tyd sal afhang van die relevante feite van die betrokke aangeleentheid) te presteer en by versuim deur die Skuldige Party, sal die Onskuldige Party geregtig wees om na verstryking van \u2018n kennistydperk waarin die prestasie ge\u00ebis word, \u2018n eleksie uit te oefen om aksie te neem om die bovermelde remedies af te dwing.<\/p>\n<h2><strong>Wie beweer moet bewys.<\/strong><\/h2>\n<p>\u2018n Party wat regsaksie instel in terme van \u2018n ooreenkoms, moet die terme van sodanige ooreenkoms bewys op grond waarvan hy of sy steun. Bewyse in hierdie konteks sluit in die bewyse dat die partye die nodige bedoeling gehad het om te kontrakteer oftewel wilsooreenstemming gehad het. In die geval waar \u2018n party steun op \u2018n ge\u00efmpliseerde of stilswyende ooreenkoms, moet daar bewys word dat daar onomwonde handeling was wat redelikerwys op \u2018n oorwig van waarskynlikheid vestig dat die partye bedoel het om te kontrakteer.<\/p>\n<p>In die gevalle waar \u2018n handtekening byvoorbeeld ontbreek op \u2018n kontrak sal \u2018n\u00a0 party op die leerstelling van fiktiewe vervulling moet steun deurdat \u2018n eiser sal toegee dat alhoewel hy of sy nie kan staat maak op die onderskeie handtekeninge van die partye nie, maar dat daar alternatiewe feite en omstandighede wat die argument steun dat die partye konsensus bereik het, byvoorbeeld waar partye presteer in terme van \u2018n ooreenkoms, alhoewel ongeteken, en steeds voortgaan asof die ooreenkoms wel deur beide partye onderteken was.<\/p>\n<h2><strong>E-posse of <em>Whatsapp <\/em>korrespondensie wat ooreenkomste tot stand bring.<\/strong><\/h2>\n<p>E-posse vorm al jare lank deel van die dag tot dag handelinge van menige besighede en selfs <em>Whatsapp <\/em>boodskappe word al hoe meer gereeld gebruik in die besigheidskonteks. Dit is gevolglik dikwels, in die afwesigheid van \u2018n uitdruklike skriftelike ooreenkoms, dat daar uit korrespondensie wat gewissel is tussen partye (hetsy by wyse van e-pos en\/of <em>Whatsapp <\/em>of soortgelyke medium) gepluis moet word of daar (i) wilsooreenstemming tussen die partye is of (ii) om spesifieke terme waarop daar ooreengekom is, te bepaal.<\/p>\n<p>Die regsgeldigheid van elektroniese boodskappe (soos dit na verwys word in die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, Wet 25 van 2002 (die \u201c<strong>WEK Wet<\/strong>\u201d)) was in die uitspraak van die Hoogste Hof van App\u00e8l in die saak van <em>Spring Forest Trading 599 CC v Wilberry (Pty) Ltd t\/a Ecowash and Another<\/em><em>\u00a02015 (2) SA 118 (SCA) (21 November 2014) <\/em>bevestig.<\/p>\n<p><em>\u00a0<\/em><\/p>\n<p>In die bovermelde aangeleentheid het die kwessie voor die hof gedraai of die gebruik van e-posse \u2018n term van \u2018n kontrak, wat \u2018n \u201cnie-wysigingsklousule\u201d (\u201cmon-variation clause\u201d) bevat, kan wysig en\/of kanselleer. Die hof het gevolglik bevestig dat die uitruiling van onderskeie e-posse tussen die betrokke partye, voldoen het aan die vereiste vir die kansellering van die ooreenkoms wat op skrif moet wees en dus \u2018n ooreenkoms tot die effek daarstel. Die hof het onder andere ook bepaal dat uitgetikte name van die partye aan die onderkant van die e-posse (\u201ce-mail signatures\u201d) voldoen aan die vereiste van elektroniese handtekeninge soos vervat in artikel 13(3) van die WEK Wet.<\/p>\n<p>Andersyds, in \u2018n meer onlangse hofbeslissing is die bedoeling van die partye om te kontrakteer by wyse van <em>Whatsapp <\/em>boodskappe deur die hof ondersoek in <em>Kgopana v Matlala (1081\/2018) [2019] ZASCA 174 (2 December 2019). <\/em>In die betrokke saak is die hof gekonfronteer met die vraag of \u2018n boodskap wat deur <em>Whatsapp <\/em>aan die eiser gekommunikeer is, \u2018n kontrak daarstel. Die ma van een van Mnr. Kgopana se sewe kinders Me. Matlala, het hom per \u00a0<em>Whatsapp<\/em> gekonfronteer met die feit dat sy bewus was dat hy die Nasionale Lotery gewen het. In reaksie op Me. Matlala se boodskap het hy \u2018n boodskap gestuur waar hy aandui dat indien hy die lotery wen en R20 miljoen rand ontvang, sal hy vir elk van sy sewe kinders R1 miljoen rand skenk.<\/p>\n<p>Op sterkte van die bogemelde boodskap het Me. Matlatla, Mnr. Kgopana gedagvaar en beweer dat die <em>Whatsapp <\/em>boodskap \u2018n ooreenkoms daarstel toe sy die aanbod aanvaar het wat in die betrokke boodskap deur Mnr. Kgopana gemaak is, en gevolglik spesifieke nakoming ge\u00ebis in terme van die ooreenkoms.<\/p>\n<p>Die hof van eerste instansie het bevind dat die boodskap \u2018n duidelike bedoeling om te kontrakteer daar gestel het maar was die voormelde beslissing in die App\u00e8lhof omgekeer op grond van die konteks waarin die boodskap gestuur is, wat daarop aandui dat Mnr. Kgopana nie bedoel het om \u2018n ooreenkoms met Matlala te sluit nie en dat die boodskap nie op \u2018n aanbod neergekom het wat oop was vir aanvaarding deur Me. Matlala nie.<\/p>\n<h2><strong>Gevolgtrekking<\/strong><\/h2>\n<p>Daar is \u2018n algemene wanbegrip dat \u2018n kontrak of ooreenkoms verwys na \u2018n getikte dokument en slegs gesluit word by wyse van ondertekening daarvan deur die kontrakspartye, voordat sodanige ooreenkoms geldig en\/of afdwingbaar is. Dit is egter duidelik dat meeste van ons daaglikse handelinge een of ander vorm van \u2018n kontrak of \u2018n kontraktuele verhouding daarstel.<\/p>\n<p>Ooreenkomste waar die terme relatief eenvoudig is mag moontlik die waarskynlikheid van \u2018n dispuut en die belangrikheid van opskrifstelling vryspring (bv. ie koop van \u2018n brood by \u2018n kruidenierswinkel). Maar waar die risiko van dwaling rakende uitvoering van regte en verpligtinge wesenlik is en om n duursame geskilbeslegting of litigasie te vermy, vind die gesegde dat voorsorg beter is as nasorg, in hierdie konteks noemenswaardige toepassing.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cA lean compromise is better than a fat lawsuit\u201d \u2013 George Herbert \u2018n Groot meerderheid van kommersi\u00eble litigasie draai om die nakoming, oftewel nie-nakoming, van kontraktuele terme en voorwaardes. Soveel te meer is die oorsaak van duursame litigasie, onder andere gevalle waar ooreenkomste tussen kontrakspartye nie behoorlik verly is in \u2018n bindende skriftelike ooreenkoms nie, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":26477,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_seopress_titles_title":"Eenvoudige Ooreenkomste Voorkom Duur Litigasie | Oak Law","_seopress_titles_desc":"Vermy uitgerekte hofdsake. Vind uit waarom \u2019n goed opgestelde, eenvoudige ooreenkoms beter beskerming bied as ingewikkelde litigasie in Suid-Afrika.","_seopress_robots_index":"","_seopress_robots_follow":"","_seopress_robots_imageindex":"","_seopress_robots_snippet":"","_seopress_robots_primary_cat":"none","_seopress_robots_breadcrumbs":"","_seopress_robots_freeze_modified_date":"","_seopress_robots_custom_modified_date":"","_seopress_robots_canonical":"","_seopress_social_fb_title":"","_seopress_social_fb_desc":"","_seopress_social_fb_img":"","_seopress_social_fb_img_attachment_id":0,"_seopress_social_fb_img_width":0,"_seopress_social_fb_img_height":0,"_seopress_social_twitter_title":"","_seopress_social_twitter_desc":"","_seopress_social_twitter_img":"","_seopress_social_twitter_img_attachment_id":0,"_seopress_social_twitter_img_width":0,"_seopress_social_twitter_img_height":0,"_seopress_redirections_value":"","_seopress_redirections_enabled":"","_seopress_redirections_enabled_regex":"","_seopress_redirections_logged_status":"both","_seopress_redirections_param":"","_seopress_redirections_type":301,"_seopress_analysis_target_kw":"","_seopress_news_disabled":"","_seopress_video_disabled":"","_seopress_video":[{"url":"","title":"","desc":"","thumbnail":"","duration":"","rating":"","view_count":"","tag":"","cat":""}],"_seopress_pro_schemas_manual":[],"_seopress_pro_rich_snippets_disable_all":"","_seopress_pro_rich_snippets_disable":[],"_seopress_pro_schemas":[],"_et_pb_use_builder":"off","_et_pb_old_content":"\u201cA lean compromise is better than a fat lawsuit\u201d \u2013 George Herbert\n\n&nbsp;\n\n\u2018n Groot meerderheid van kommersi\u00eble litigasie draai om die nakoming, oftewel nie-nakoming, van kontraktuele terme en voorwaardes. Soveel te meer is die oorsaak van duursame litigasie, onder andere gevalle waar ooreenkomste tussen kontrakspartye nie behoorlik verly is in \u2018n bindende skriftelike ooreenkoms nie, waar sodanige ooreenkoms swak of dubbelsinnig opgestel is of waar die partye die essensi\u00eble terme en voorwaardes mondeling ooreengekom het.\n\n&nbsp;\n\nDit is gevolglik met genoegsame rede dat dit wys is om \u2018n ooreenkoms wat beklink is, spreekwoordelik neer te pen op skrif. Die onvermydelike realiteit is dikwels dat as gevolg van beperkte hulpbronne soos tyd of bekommernis oor die kostes verbonde aan die optrek van \u2018n ooreenkoms, partye weglaat om noukeurig te verseker dat hulle belange en regte beskerm word. Die vraag is gevolglik wat partye te doen staan wanneer daar \u2018n dispuut is rondom prestasie in terme van \u2018n mondelinge ooreenkoms of ooreenkomste wat nie in die tradisionele sin van die woord \u201copskrif\u201d geplaas is nie.\n\n&nbsp;\n\n<strong>Wanneer is \u2018n ooreenkoms bindend?<\/strong>\n<ol>\n \t<li>Wanneer \u2018n aanbod of voorstel om te kontrakteer gemaak word, oftewel \u2018n wilsverklaring deur een party aan \u2018n ander party, wat prestasie aandui sowel as die bedinge op grond waarvan hy of sy die aanbod maak en die gevolglike aanname of aanvaarding deur die ander party, om in te stem tot die bedinge wat in die aanbod vervat word;<\/li>\n \t<li>Wilsooreenstemming en\/of konsensus tussen die partye met betrekking tot die bedoeling van die partye dat \u2018n ooreenkoms die gevolg van hulle handelinge sal wees;<\/li>\n \t<li>Die partye moet oor die nodige bevoegdheid beskik om te kontrakteer;<\/li>\n \t<li>Ooreenskomste moet geoorloof wees of andersyds nie teen die openbare beleid wees om afgedwing te word nie. Verder moet dit moontlik wees om die regte en verpligtinge in terme van die ooreenkoms te presteer.<\/li>\n \t<li>As \u2018n algemene re\u00ebl word geen formaliteite vir die totstandkoming van \u2018n geldige kontrak vereis nie, tensy statut\u00eare bepalings opskrifstelling van sekere ooreenkomste vereis (bv. Koopooreenkoms van roerende goed, testamente of \u2018n huweliksvoorwaardekontrak);<\/li>\n<\/ol>\n&nbsp;\n\n<strong>Wat te maak met kontrakbreuk?<\/strong>\n\nIndien \u2018n party, deur \u2018n doen of late en sonder \u2018n wettige verskoning (die \u201c<strong>Skuldige Party<\/strong>\u201d) op enige wyse versuim om sy of haar kontraktuele verpligtinge teenoor die ander party (die \u201c<strong>Onskuldige Party<\/strong>\u201d) na te kom, pleeg hy of sy kontrakbreuk. Die Onskuldige Party het gevolglik die reg om sekere kontraktuele remedies af te dwing, onder andere:\n<ol>\n \t<li>Remedies wat daarop gemik is om die kontrak te laat voortbestaan soos \u2018n eis vir spesifieke nakoming, waarkragtens die Onskuldige Party om \u2018n hofbevel aansoek doen wat die party in gebreke, dwing om sy of haar prestasie te lewer (bv. Betaling in terme van \u2018n koopooreenkoms) of \u2018n interdik, waarkragtens die Onskuldige Party by die hof om \u2018n bevel aansoek doen ter voorkoming van kontrakbreuk wat nog nie gebeur het nie, maar dreigend is (bv. \u2018n handelsbeperking af te dwing);<\/li>\n \t<li>Remedies wat op kansellering van \u2018n ooreenkoms gemik is met die gevolg dat die ooreenkoms summier be\u00ebindig word;<\/li>\n \t<li>Remedies wat gemik is op vergoeding van die Onskuldige Party se verlies of skade wat deur die kontrakbreuk veroorsaak is (bv. \u2018n eis vir verlies aan huurinkomste in die geval van versuim om \u2018n huurperseel te ontruim of \u2018n eis vir rente vir laat betaling).<\/li>\n<\/ol>\n&nbsp;\n\nIn menige ooreenkomste, hetsy mondeling en\/of skriftelik, swyg die ooreenkoms dikwels oor &nbsp;spesifieke terme met betrekking tot die tydperk of aard van prestasie. In so geval is dit van kardinale belang dat die Onskuldige Party, die Skuldige Party op terme plaas om binne \u2018n redelike tyd (redelike tyd sal afhang van die relevante feite van die betrokke aangeleentheid) te presteer en by versuim deur die Skuldige Party, sal die Onskuldige Party geregtig wees om na verstryking van \u2018n kennistydperk waarin die prestasie ge\u00ebis word, \u2018n eleksie uit te oefen om aksie te neem om die bovermelde remedies af te dwing.\n\n&nbsp;\n\n<strong>Wie beweer moet bewys.<\/strong>\n\n\u2018n Party wat regsaksie instel in terme van \u2018n ooreenkoms, moet die terme van sodanige ooreenkoms bewys op grond waarvan hy of sy steun. Bewyse in hierdie konteks sluit in die bewyse dat die partye die nodige bedoeling gehad het om te kontrakteer oftewel wilsooreenstemming gehad het. In die geval waar \u2018n party steun op \u2018n ge\u00efmpliseerde of stilswyende ooreenkoms, moet daar bewys word dat daar onomwonde handeling was wat redelikerwys op \u2018n oorwig van waarskynlikheid vestig dat die partye bedoel het om te kontrakteer.\n\nIn die gevalle waar \u2018n handtekening byvoorbeeld ontbreek op \u2018n kontrak sal \u2018n&nbsp; party op die leerstelling van fiktiewe vervulling moet steun deurdat \u2018n eiser sal toegee dat alhoewel hy of sy nie kan staat maak op die onderskeie handtekeninge van die partye nie, maar dat daar alternatiewe feite en omstandighede wat die argument steun dat die partye konsensus bereik het, byvoorbeeld waar partye presteer in terme van \u2018n ooreenkoms, alhoewel ongeteken, en steeds voortgaan asof die ooreenkoms wel deur beide partye onderteken was.\n\n&nbsp;\n\n<strong>E-posse of <em>Whatsapp <\/em>korrespondensie wat ooreenkomste tot stand bring.<\/strong>\n\nE-posse vorm al jare lank deel van die dag tot dag handelinge van menige besighede en selfs <em>Whatsapp <\/em>boodskappe word al hoe meer gereeld gebruik in die besigheidskonteks. Dit is gevolglik dikwels, in die afwesigheid van \u2018n uitdruklike skriftelike ooreenkoms, dat daar uit korrespondensie wat gewissel is tussen partye (hetsy by wyse van e-pos en\/of <em>Whatsapp <\/em>of soortgelyke medium) gepluis moet word of daar (i) wilsooreenstemming tussen die partye is of (ii) om spesifieke terme waarop daar ooreengekom is, te bepaal.\n\n&nbsp;\n\nDie regsgeldigheid van elektroniese boodskappe (soos dit na verwys word in die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, Wet 25 van 2002 (die \u201c<strong>WEK Wet<\/strong>\u201d)) was in die uitspraak van die Hoogste Hof van App\u00e8l in die saak van <em>Spring Forest Trading 599 CC v Wilberry (Pty) Ltd t\/a Ecowash and Another<\/em><em>&nbsp;2015 (2) SA 118 (SCA) (21 November 2014) <\/em>bevestig.\n\n<em>&nbsp;<\/em>\n\nIn die bovermelde aangeleentheid het die kwessie voor die hof gedraai of die gebruik van e-posse \u2018n term van \u2018n kontrak, wat \u2018n \u201cnie-wysigingsklousule\u201d (\u201cmon-variation clause\u201d) bevat, kan wysig en\/of kanselleer. Die hof het gevolglik bevestig dat die uitruiling van onderskeie e-posse tussen die betrokke partye, voldoen het aan die vereiste vir die kansellering van die ooreenkoms wat op skrif moet wees en dus \u2018n ooreenkoms tot die effek daarstel. Die hof het onder andere ook bepaal dat uitgetikte name van die partye aan die onderkant van die e-posse (\u201ce-mail signatures\u201d) voldoen aan die vereiste van elektroniese handtekeninge soos vervat in artikel 13(3) van die WEK Wet.\n\n&nbsp;\n\nAndersyds, in \u2018n meer onlangse hofbeslissing is die bedoeling van die partye om te kontrakteer by wyse van <em>Whatsapp <\/em>boodskappe deur die hof ondersoek in <em>Kgopana v Matlala (1081\/2018) [2019] ZASCA 174 (2 December 2019). <\/em>In die betrokke saak is die hof gekonfronteer met die vraag of \u2018n boodskap wat deur <em>Whatsapp <\/em>aan die eiser gekommunikeer is, \u2018n kontrak daarstel. Die ma van een van Mnr. Kgopana se sewe kinders Me. Matlala, het hom per &nbsp;<em>Whatsapp<\/em> gekonfronteer met die feit dat sy bewus was dat hy die Nasionale Lotery gewen het. In reaksie op Me. Matlala se boodskap het hy \u2018n boodskap gestuur waar hy aandui dat indien hy die lotery wen en R20 miljoen rand ontvang, sal hy vir elk van sy sewe kinders R1 miljoen rand skenk.\n\n&nbsp;\n\nOp sterkte van die bogemelde boodskap het Me. Matlatla, Mnr. Kgopana gedagvaar en beweer dat die <em>Whatsapp <\/em>boodskap \u2018n ooreenkoms daarstel toe sy die aanbod aanvaar het wat in die betrokke boodskap deur Mnr. Kgopana gemaak is, en gevolglik spesifieke nakoming ge\u00ebis in terme van die ooreenkoms.\n\n&nbsp;\n\nDie hof van eerste instansie het bevind dat die boodskap \u2018n duidelike bedoeling om te kontrakteer daar gestel het maar was die voormelde beslissing in die App\u00e8lhof omgekeer op grond van die konteks waarin die boodskap gestuur is, wat daarop aandui dat Mnr. Kgopana nie bedoel het om \u2018n ooreenkoms met Matlala te sluit nie en dat die boodskap nie op \u2018n aanbod neergekom het wat oop was vir aanvaarding deur Me. Matlala nie.\n\n&nbsp;\n\n<strong>Gevolgtrekking<\/strong>\n\n&nbsp;\n\nDaar is \u2018n algemene wanbegrip dat \u2018n kontrak of ooreenkoms verwys na \u2018n getikte dokument en slegs gesluit word by wyse van ondertekening daarvan deur die kontrakspartye, voordat sodanige ooreenkoms geldig en\/of afdwingbaar is. Dit is egter duidelik dat meeste van ons daaglikse handelinge een of ander vorm van \u2018n kontrak of \u2018n kontraktuele verhouding daarstel.\n\n&nbsp;\n\nOoreenkomste waar die terme relatief eenvoudig is mag moontlik die waarskynlikheid van \u2018n dispuut en die belangrikheid van opskrifstelling vryspring (bv. ie koop van \u2018n brood by \u2018n kruidenierswinkel). Maar waar die risiko van dwaling rakende uitvoering van regte en verpligtinge wesenlik is en om n duursame geskilbeslegting of litigasie te vermy, vind die gesegde dat voorsorg beter is as nasorg, in hierdie konteks noemenswaardige toepassing.","_et_gb_content_width":"","footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":["post-15693","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-commercial-law"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15693","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15693"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15693\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":16173,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15693\/revisions\/16173"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/26477"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15693"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15693"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.oaklaw.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15693"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}