by 1021 | Jan 12, 2022 | Commercial Law
“A lean compromise is better than a fat lawsuit” – George Herbert ‘n Groot meerderheid van kommersiële litigasie draai om die nakoming, oftewel nie-nakoming, van kontraktuele terme en voorwaardes. Soveel te meer is die oorsaak van duursame litigasie, onder...
by 1021 | Jan 12, 2022 | Commercial Law
Transportbesorging het hoofsaaklik te doen met die oordrag van onroerende eiendom en die beswaring van onroerende eiendom met verbande. Transporbesorging sluit ook verskeie ander handelings in wat te doen het met onroerende eiendom soos byvoorbeeld die...
by 1021 | Jan 12, 2022 | Commercial Law
Watter polisse vorm deel van die Bestorwe Boedel en watter word uitgesluit, asook die onderskeie belasting implikasies. POLISSE ‘n Polis wat uitbetaal, maar geen spesifieke begunstigde (spesifieke persoon/instansie) word benoem nie, vorm deel van die bestorwe boedel...
by 1021 | Jan 12, 2022 | Commercial Law
HOEKOM IS HANDELSMERKBESKERMING BELANGRIK? Wat is die waarde van handelsmerkbeskerming? Moet ek my besigheid se handelsmerk beskerm? Hierdie is algemene vrae wat op ‘n daaglikse basis oor besin. Die kort antwoord is: handelsmerkbeskerming het groot waarde en ja,...
by 1021 | Jan 12, 2022 | Commercial Law
WAAROM IS DIT BELANGRIK OM JOU AANDEELHOUERSOOREENKOMS EN MAATSKAPPY MEMORANDUM VAN INKORPORASIE MET MEKAAR, EN MET DIE MAATSKAPPYEWET, TE BELYN? Dit gebeur gereeld dat aandeelhouers in ʼn maatskappy met mekaar ooreenkomste aangaan rakende sekere sake van die...